WorldCat Linked Data Explorer

http://worldcat.org/entity/work/id/33353752

Pieternella, daughter of Eva

Presents a fictional account of the life of Pieternella, the mixed-raced daughter of Eva of the Goringhaicona tribe of South Africa and one of the first interpreters for the Dutch colony of the Cape of Good Hope and Pieter van Meerhoff, surgeon for the Dutch East India Company; discussing her life after being orphan, her early marriage, and her feelings of being half-human.

Open All Close All

http://schema.org/description

  • ""Die merkwaardige verhaal van twee vroue wat in twee wêrelde leef. Eva-Krotoa, van die Goringhaicona-stam, word in die tyd van die VOC-bewind aan die Kaap in Hollandse sosiale kringe opgeneem. Maar telkens as daar vleisnood is, moet sy weer haar velklere aantrek om by haar mense te gaan vee ruil. Drank kry toenemend 'n houvas op haar en sy gaan agteruit, word as "onkruid" na Robbeneiland verban. Pieternella van Meerhoff is Eva se dogter by 'n Deense sjirurgyn. Na haar ma se vroeë dood moet sy die Kaap verlaat. Sy trotseer 'n uitputtende seereis om as voogkind 'n nuwe lewe te begin op Mauritius - die strafeiland met sy orkane, droogtes en ander ontberinge. 'n Jeugdige huwelik word haar redding. Oor tyd en afstand heen bly Pieternella bewus van haar verbintenis met Eva. Veral wanneer 'n binnestorm in haar opsteek omdat sy wit en bruin in een lyf is. Hoe sal haar kinders lyk? Is sy werklik 'n halfslagmens, soos sy al hooghartig genoem is? Maar in 'n bestel waar "hemel en hel in een doek toegeknoop" is, kom sy daartoe om volwaardig haar plek in te neem. En die soel Maria blyk die onweerstaanbaarste van haar vier dogters te wees - Eva se ewebeeld. Dalene Matthee laat die vroeë geskiedenis van die Kaap en van die baneilande Robbeneiland en Mauritius uit ou joernale, dagboeke en geskiedenisboeke opstaan en herleef. Eva, 'n miskende figuur in die geskiedenis, kom nou in hierdie deeglik nagevorste roman tot haar reg - deur die oë van haar skrander en gevoelige dogter, Pieternella.""
  • "Presents a fictional account of the life of Pieternella, the mixed-raced daughter of Eva of the Goringhaicona tribe of South Africa and one of the first interpreters for the Dutch colony of the Cape of Good Hope and Pieter van Meerhoff, surgeon for the Dutch East India Company; discussing her life after being orphan, her early marriage, and her feelings of being half-human."@en

http://schema.org/genre

  • "Biographical fiction"@en
  • "Historical"
  • "Afrikaans fiction"
  • "Fiction"@en
  • "Fiction"
  • "History"@en
  • "History"

http://schema.org/name

  • "Pieternella van die Kaap historiese roman oor Pieternella en Eva-Krotoa"
  • "Pieternella, daughter of Eva"
  • "Pieternella, daughter of Eva"@en
  • "Pieternella van die Kaap"
  • "Pieternella van die Kaap : historiese roman oor Pieternella en Eva-Krotoa"