WorldCat Linked Data Explorer

http://worldcat.org/entity/work/id/1170156425

De hoge veluwe

Open All Close All

http://schema.org/description

  • "Summary: Die nasionale park De Hoge Veluwe is deel van die Nederlandse provinsie Gelderland en beslaan 'n oppervlakte van 5,500 hektare. Dit is een van die land se mooiste natuurreservate en kan per motor, per fiets of te voet besigtig word. Hierdie rolprent toon die skoonheid van die park, sy plante- en dierelewe en lê veral klem op die besoeker se kans om beter te kyk en te luister as wat hy moontlik tot dusver gedoen het. 'n Kort besoek aan die bekende Kröller-Müller-Museum, wat in die noordelike deel van die park gelëe is, word ook ingesluit."

http://schema.org/name

  • "De hoge veluwe"
  • "De Hoge Veluwe"