. . "Henk Maartens." . . . . . . . "Opsomming: Hofmakery en paring is 'n belangrike deel van die gedragspatroon van alle diere en hierdie rolprent bespreek verskillende voorbeelde onder voëls sowel as soogdiere. Dit toon onder andere die hofmaakdanse van sekere voëlsoorte asook die gedrag van diere soos wildebeeste en leeus en bespreek dan besondere fasette van die paringsdaad. Dit verduidelik dat hoewel in sommige opsigte die gedrag baie verskil, sekere aspekte onder die meeste spesies voorkom." . "Dieregedrag : Hofmakery en paring" .